Josh Peck

Josh Peck
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joshua Michael Peck
Geboorte 10 November 1986 (1986-11-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josh Peck (gebore 10 November 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mean Creek (2004), The Wackness (2008), en Red Dawn (2012), en in die televisiereeks Drake & Josh (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy